Nellie Bly Baker (7 September 1893 – 12 Oktober 1984) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Red Kimona (1925), The Salvation Hunters (1925), Love and the Devil (1929), en The Bishop Murder Case (1930).
Filmografie Rolprente 1921: The Kid 1923: A Woman of Paris: A Drama of Fate 1925: The Red Kimona 1925: The Salvation Hunters 1929: Love and the Devil 1930: The Bishop Murder Case
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1893 Kategorie:Sterftes in 1984 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu