Fay Baker (31 Januarie 1917 – 8 Desember 1987) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Notorious (1946), The House on Telegraph Hill (1951), The Star (1952), en Deadline - U.S.A. (1952).

Filmografie Rolprente 1946: Notorious 1948: The Gentleman from Nowhere 1950: Double Deal 1951: The House on Telegraph Hill 1951: The Company She Keeps 1952: The Star 1952: Deadline - U.S.A.

Televisierolprente 1960: Maggie

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1917 Kategorie:Sterftes in 1987 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu