Susan Backlinie (gebore 1 September 1946 - 11 Mei 2024) was 'n Amerikaanse aktrise.
Sy is bekend vir haar rol as Chrissie Watkins, die eerste slagoffer van 'n haaiaanval in Steven Spielberg se 1975-film Jaws. Sy is ook bekend vir Day of the Animals (1977), 1941 (1979), en The Great Muppet Caper (1981).
Filmografie Rolprente 1975: Jaws 1975: The Grizzly & the Treasure 1976: A Stranger in My Forest 1977: Day of the Animals 1979: 1941 1981: The Great Muppet Caper
Televisierolprente 1982: Catalina C-Lab
Video's 2006: Something Was Out There
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1946 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2024 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu