Gay Autterson (gebore 2 Februarie 1943) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Flintstone Comedy Hour (1972) en The Flintstone Comedy Show (1980).

Filmografie Televisiereekse 1972: The Flintstone Comedy Hour 1979: Fred and Barney Meet the Shmoo 1979: Fred and Barney Meet the Thing 1979: The New Fred and Barney Show 1980: The Flintstone Comedy Show

Televisierolprente 1978: Flintstones Little Big League 1979: The Flintstones Meet Rockula and Frankenstone

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1943 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu