Florence Auer (3 Maart 1880 – 14 Mei 1962) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rol in die rolprent That Forsyte Woman (1949).
Filmografie Rolprente 1916: Her Great Price 1917: A Modern Cinderella 1921: Her Mad Bargain 1930: Seeing Things 1949: That Forsyte Woman
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1880 Kategorie:Sterftes in 1962 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu