Bob Woodward (5 Maart 1909 – 7 Februarie 1972) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Home on the Prairie (1939) en Swing, Cowboy, Swing (1946), en in die televisiereekse The Adventures of Kit Carson (1951) en The Range Rider (1951).

Filmografie Rolprente 1939: Home on the Prairie 1946: Swing, Cowboy, Swing

Televisiereekse 1950: The Gene Autry Show 1951: The Adventures of Kit Carson 1951: The Range Rider 1954: Annie Oakley 1955: The Adventures of Champion 1955: Buffalo Bill, Jr.

Eksterne skakels

Kategorie:Sterftes in 1972 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1909