Monty Woolley (17 Augustus 1888 – 6 Mei 1963) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Man Who Came to Dinner (1942), The Pied Piper (1942), Since You Went Away (1944), en The Bishop's Wife (1947).
Filmografie Rolprente 1942: The Man Who Came to Dinner 1942: The Pied Piper 1942: Life Begins at Eight-Thirty 1943: Holy Matrimony 1944: Since You Went Away 1944: Irish Eyes Are Smiling 1945: Molly and Me 1946: Night and Day 1947: The Bishop's Wife 1948: Miss Tatlock's Millions 1951: As Young as You Feel
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1888 Kategorie:Sterftes in 1963 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu