Nicholas Worth (4 September 1937 – 7 Mei 2007) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Don't Answer the Phone! (1980), Heartbreak Ridge (1986), No Way Out (1987), en Darkman (1990).

Filmografie Rolprente 1980: Don't Answer the Phone! 1986: Heartbreak Ridge 1987: No Way Out 1990: Darkman 1996: Dangerous Cargo 1999: Slaves of Hollywood

Video's 1990: Dan Turner, Hollywood Detective 2006: Answering the Phone

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1937 Kategorie:Sterftes in 2007 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu