Ed Wynn (9 November 1886 – 19 Junie 1966) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Alice in Wonderland (1951), The Diary of Anne Frank (1959), Babes in Toyland (1961), en Mary Poppins (1964).
Filmografie Rolprente 1927: Rubber Heels 1930: Follow the Leader 1933: The Chief 1951: Alice in Wonderland 1959: The Diary of Anne Frank 1960: Cinderfella 1961: Babes in Toyland 1963: The Sound of Laughter 1964: Mary Poppins 1983: The MGM Three Stooges Festival
Televisiereekse 1949: The Ed Wynn Show 1950: All Star Revue 1950: Camel Comedy Caravan 1954: Shower of Stars 1957: The Kate Smith Show 1958: The Ed Wynn Show 1964: The Entertainers
Televisierolprente 1959: Miracle on 34th Street 1965: The Hollywood Deb Stars of 1965
Video's 2008: Shemp Cocktail: A Toast to the Original Stooge
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1886 Kategorie:Sterftes in 1966 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse Vrymesselaars