Hank Worden (23 Julie 1901 – 6 Desember 1992) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Red River (1948), Fort Apache (1948), The Searchers (1956), en The Alamo (1960).

Filmografie Rolprente 1938: Ghost Town Riders 1938: The Stranger from Arizona 1948: Red River 1948: Fort Apache 1956: The Searchers 1960: The Alamo 1974: Eve of Aunt Agnes 1981: Scream

Televisierolprente 1991: Thank Ya, Thank Ya Kindly

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1901 Kategorie:Sterftes in 1992 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu