Sheb Wooley (10 April 1921 – 16 September 2003) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente High Noon (1952), Giant (1956), en Silverado (1985), en in die televisiereeks Rawhide (1959).

Filmografie Rolprente 1952: High Noon 1953: Texas Bad Man 1956: Giant 1966: Country Boy 1985: Silverado 1986: Hoosiers

Televisiereekse 1959: Rawhide

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1921 Kategorie:Sterftes in 2003 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu