Jason Raize (20 Julie 1975 – 3 Februarie 2004) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rol in die rolprent Brother Bear (2003).

Filmografie Rolprente 2003: Brother Bear

Televisierolprente 2001: Kitchen

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Sterftes in 2004 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu