Frankie Randall (11 Januarie 1938 – 28 Desember 2014) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Run for Your Wife (1965), Wild on the Beach (1965), en The Day of the Wolves (1971), en in die televisiereeks Flipper (1964).
Filmografie Rolprente 1965: Run for Your Wife 1965: Wild on the Beach 1971: The Day of the Wolves
Televisiereekse 1964: Flipper 1966: The Dean Martin Summer Show 1969: Playboy After Dark
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1938 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2014