Thalmus Rasulala (15 November 1939 – 9 Oktober 1991) was 'n Amerikaanse akteur en assistentregisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Last Hard Men (1976), Above the Law (1988), en New Jack City (1991).

Filmografie Rolprente 1972: Blacula 1972: Cool Breeze 1974: Willie Dynamite 1975: Bucktown 1975: Friday Foster 1975: Mr. Ricco 1976: The Last Hard Men 1986: Born American 1988: Above the Law 1988: Bulletproof 1991: New Jack City 1992: Mom and Dad Save the World

Televisiereekse 1981: The Sophisticated Gents 1989: Dragnet

Televisierolprente 1975: Last Hours Before Morning

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1939 Kategorie:Sterftes in 1991 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu