Nick Ramus (9 September 1929 – 30 Mei 2007) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Windwalker (1980) en Star Trek IV: The Voyage Home (1986).

Filmografie Rolprente 1980: Windwalker 1986: Star Trek IV: The Voyage Home 2007: Rapturious

Televisierolprente 1977: Kit Carson and the Mountain Men 1993: Geronimo

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1929 Kategorie:Sterftes in 2007 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu