Logan Ramsey (21 Maart 1921 – 26 Junie 2000) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Walking Tall (1973), Walking Tall Part II (1975), Any Which Way You Can (1980), en Scrooged (1988).

Filmografie Rolprente 1971: Jump 1973: Walking Tall 1975: Walking Tall Part II 1980: Any Which Way You Can 1988: Scrooged

Televisiereekse 1975: On the Rocks

Televisierolprente 1961: The Joke and the Valley

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1921 Kategorie:Sterftes in 2000 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu