Dack Rambo (1 November 1941 – 21 Maart 1994) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse Gunsmoke (1955), The New Loretta Young Show (1962), Wonder Woman (1975), en Sword of Justice (1978).

Filmografie Rolprente 1974: Nightmare Honeymoon 1989: The Spring 1990: Ultra Warrior 1991: River of Diamonds

Televisiereekse 1955: Gunsmoke 1962: The New Loretta Young Show 1965: Never Too Young 1967: The Guns of Will Sonnett 1974: Dirty Sally 1975: Wonder Woman 1978: Sword of Justice 1983: Sally Jessy Raphael 1984: Paper Dolls

Televisierolprente 1971: River of Gold 1974: Hit Lady 1977: Good Against Evil 1980: Waikiki 1988: Lonely Knights

Video's 1987: Shades of Love: Lilac Dream

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1941 Kategorie:Sterftes in 1994 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu