Ford Rainey (8 Augustus 1908 – 25 Julie 2005) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente 3:10 to Yuma (1957), The Parallax View (1974), en Halloween II (1981), en in die televisiereeks The Six Million Dollar Man (1974).
Filmografie Rolprente 1957: 3:10 to Yuma 1961: Dead to the World 1970: The Naked Zoo 1973: Sixteen 1974: The Parallax View 1981: Halloween II 1989: The Cellar 1998: The Politics of Desire
Televisiereekse 1952: Your Jeweler's Showcase 1959: Oldsmobile Music Theatre 1961: Window on Main Street 1963: The Richard Boone Show 1970: Men at Law 1971: Alias Smith and Jones 1974: The Six Million Dollar Man 1976: The Bionic Woman 1995: Ned and Stacey
Televisierolprente 1970: My Sweet Charlie 1979: Strangers: The Story of a Mother and Daughter
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1908 Kategorie:Sterftes in 2005 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu