Cory Anthony Booker is 'n Amerikaanse politikus, 'n senator vir New Jersey. Hy is 'n lid van die Demokratiese Party. Sy broer is "Cary Booker II", en sy pa is "Cary Booker". In 1969 neem sy ouers 'n standpunt in teen rassisme deur aan te dring om 'n huis te koop in 'n gebied waar swart mense nie welkom was nie.Joanne Palmer. A love story - Cory Booker talks about growing up in Harrington Park, falling in love with Judaism. Jewish Standard. October 12, 2014

Verwysings

Kategorie:Amerikaanse politici Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Lewende mense