Dorothy Masuka (3 September 1935 – 23 Februarie 2019) was 'n Zimbabwiese jazz-sangeres.
Vroeë lewee Masuka is in Bulawayo, Suid-Rhodesië (vandag Zimbabwe) gebore. Sy gaan skool by 'n Katolieke skool. Op die ouderdom van 12 verhuis haar gesien na Suid-Afrika as gevolg van haar gesondheid. Teen die ouderdom van 19 toer sy deur Suid-Afrika met sangers wat sy as kind geadmireer het.
Kategorie:Zimbabwiese musici Kategorie:Sangers Kategorie:Geboortes in 1935 Kategorie:Sterftes in 2019