Cannibal Corpse is 'n death metal musiekgroep gestig in Buffalo, New York Stad, maar is nou in Tampa, Florida. Gestig in Desember 1988, die musiekgroep het veertien ateljeealbums uitgebring. Teen 2015, het hulle wêreldwye al twee miljoen albums verkoop, wat hulle die grootste death metal band maak van alle tye.
Diskografie Ateljeealbums 1990: Eaten Back to Life 1991: Butchered at Birth 1992: Tomb of the Mutilated 1994: The Bleeding 1996: Vile 1998: Gallery of Suicide 1999: Bloodthirst 2002: Gore Obsessed 2004: The Wretched Spawn 2006: Kill 2009: Evisceration Plague 2012: Torture 2014: A Skeletal Domain 2017: Red Before Black 2019: Violence Unimagined 2023: Chaos Horrific
Verwysings
Eksterne skakels
Sien ook Lys van heavy metal-kunstenaars
Kategorie:Amerikaanse musiekgroepe