Old Man's Child is 'n Noorse black metal musiekgroep vanaf Oslo. Die groep is gestig deur Thomas Rune Andersen wat die enigste permanente lid van die groep is.
Biografie Old Man's Child was gestig in 1993.
Diskografie Ateljeealbums 1996: Born of the Flickering 1997: The Pagan Prosperity 1998: Ill-Natured Spiritual Invasion 2000: Revelation 666 – The Curse of Damnation 2003: In Defiance of Existence 2005: Vermin 2009: Slaves of the World
Verwysings
Sien ook Lys van heavy metal-kunstenaars
Kategorie:Noorse musiekgroepe