Dimmu Borgir is 'n Noors black metal musiekgroep vanaf Oslo, Noorweë, gestig in 1993. Die groep is al deur baie lede, met die sanger en kitaarspeler wat die enigste twee oorspronklike lede is.Bradley Torreano: Dimmu Borgir. AllMusic. Retrieved on 2011-06-11.
Diskografie Ateljeealbums 1995: For all tid 1996: Stormblåst 1997: Enthrone Darkness Triumphant 1999: Spiritual Black Dimensions 2001: Puritanical Euphoric Misanthropia 2003: Death Cult Armageddon 2005: Stormblåst MMV 2007: In Sorte Diaboli 2010: Abrahadabra 2018: Eonian
Verwysings
Sien ook Lys van heavy metal-kunstenaars
Eksterne skakels
Kategorie:Heavy metal