The Misfits is 'n Amerikaanse horror punk/metal groep gestig in 1977 in Lodi, New Jersey. Die oorspronlike lede was sanger Glenn Danzig, baskitaarspeler Jerry Only, en tromspeler Manny Martínez. Danzig en Jerry Only was die enigste permanente lede in hul eerste ses jaar, en die groep het menigde lede-veranderinge gehad oor die jare.
Diskografie Ateljeealbums 1982: Walk Among Us 1983: Earth A.D./Wolf's Blood 1996: Static Age 1997: American Psycho 1999: Famous Monsters 2003: Project 1950 2011: The Devil's Rain
Sien ook Lys van heavy metal-kunstenaars
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse musiekgroepe