Hendrik Erasmus van der Dussen (gebore 7 Februarie 1989) is 'n Suid-Afrikaanse krieketspeler. Hy is 'n regterhandse spesialiskolwer wat sedert 2018 vir die Proteas speel. Hy is in 2019 as internasionale nuweling van die jaar aangewys. Hy het onder meer tydens die krieketwêreldbekertoernooie in 2019 en 2023, die T20I-wêreldbeker 2021 asook die Kampioenetrofee 2025 vir Suid-Afrika gespeel.
Verwysings
Eksterne skakels Rassie van der Dussen by ESPNcricinfo
Kategorie:Suid-Afrikaanse krieketspelers Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1989