Robert Broyles (20 Januarie 1933 – 12 Februarie 2011) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Close Encounters of the Third Kind (1977), Poltergeist (1982), en Sonny Boy (1989), en in die televisiereeks The Dukes of Hazzard (1979).
Filmografie Rolprente 1977: Close Encounters of the Third Kind 1982: Poltergeist 1989: Sonny Boy
Televisiereekse 1979: The Dukes of Hazzard
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1933 Kategorie:Sterftes in 2011 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu