Janneman Malan (gebore 18 April 1996) is 'n Suid-Afrikaanse krieketspeler. Hy is 'n regterhandse middelorde-kolwer wat sedert Februarie 2019 vir die Suid-Afrikaanse krieketspan speel.

Internasionale loopbaan In Februarie 2019 was Malan deel van Suid-Afrika se T20I-span teen Pakistan, na Quinton de Kock afgestaan het met 'n besering. Hy het op 3 Februarie 2019 sy T20I debuut teen Pakistan gemaak.

Verwysings

Kategorie:Suid-Afrikaanse krieketspelers Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1996