Harry C. Browne (18 Augustus 1878 – 15 November 1954) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Big Sister (1916), Scandal (1917), The Inn of the Blue Moon (1918), en Closed Doors (1921).
Filmografie Rolprente 1914: The Eagle's Mate 1915: The Heart of Jennifer 1916: The Big Sister 1916: The Flower of No Man's Land 1917: Scandal 1918: The Inn of the Blue Moon 1919: The Battler 1921: Closed Doors 1921: Know Your Men 1921: Moral Fibre
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1878 Kategorie:Sterftes in 1954 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu