Wally Brown (9 Oktober 1904 – 13 November 1961) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Seven Days Ashore (1944), Radio Stars on Parade (1945), Zombies on Broadway (1945), en Notorious (1946).
Filmografie Rolprente 1943: Petticoat Larceny 1943: Rookies in Burma 1943: The Adventures of a Rookie 1944: Seven Days Ashore 1944: Girl Rush 1945: Radio Stars on Parade 1945: Zombies on Broadway 1946: Notorious 1946: Genius at Work 1946: Vacation in Reno
Televisiereekse 1958: Cimarron City 1960: The Roaring 20's
Televisierolprente 1955: Indian Agent 1961: My Darling Judge
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1904 Kategorie:Sterftes in 1961 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu