The Stooges, ook bekend as Iggy and the Stooges, was 'n Amerikaanse rock musiekgroep vanaf Ann Arbor, Michigan gestig in 1967 deur sanger Iggy Pop, kitaarspeler Ron Asheton, tromspeler Scott Asheton, en baskitaarspeler Dave Alexander.
Diskografie Ateljeealbums 1969: The Stooges 1970: Fun House 1973: Raw Power 2007: The Weirdness 2013: Ready to Die
Verwysings
Eksterne skakels
Sien ook Lys van heavy metal-kunstenaars
Kategorie:Amerikaanse musiekgroepe