Vir ander riviere met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Nuwejaarspruit.
Die Nuwejaarspruit is 'n rivier wat in die Vrystaat, Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Caledonrivier.
Monding
Oorsprong
Eksterne skakel Google-kaart van die Nuwejaarspruit se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Vrystaat