Arbeidsterapie is 'n gesondheidsberoep wat fokus op die kliënt en om hom/haar betrokke te maak in aktiwiteite van die alledaagse samelewing.http://otasa.org.za/about-otasa/ Arbeidsterapeute doen dit deur die aktiwiteit aan te pas tot by die kliënt se vermoë.

Arbeidsterapeute werk met kliënte wat die vermoë verloor het om aan basiese aktiwiteite deel te neem as gevolg van fisiese-, verstandelike-, emosionele- of kinders met ontwikkelingsprobleme.

In Suid-Afrika kan mens arbeidsterapie by die volgende instansies studeer: Universiteit van Kaapstad http://www.uct.ac.za Universiteit van KwaZulu-Natal http://www.ukzn.ac.za Universiteit van Limpopo http://www.ul.ac.za Universiteit van Stellenbosch Universiteit van die Vrystaat http://www.ufs.ac.za Universiteit van die Wes-Kaap http://www.uwc.ac.za Universiteit van die Witwatersrand http://www.wits.ac.za Universiteit van Pretoria http://www.up.ac.za

Verwysings

Kategorie:Arbeidsterapie