Die Gudzanispruit is 'n spruit in die verre-ooste van die Krugerwildtuin, Mpumalangaprovinsie, Suid-Afrika.

Die Gudzanidam se oorvloei verskaf water aan 'n sytak van die Nwanedzirivier wat suidwaarts vloei.

Gudzanidam

Eksterne skakel Google-kaart van die Gudzanispruit se opdamming by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Mpumalanga Kategorie:Komati-sytakke Kategorie:Krugerwildtuin