Hierdie artikel handel spesifiek oor die Elandsrivier wat in KwaZulu-Natal vloei. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Elandsrivier (meersinnig)
Die Elandsrivier is 'n rivier wat in KwaZulu-Natal in Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Umkomaasrivier wat in die Indiese Oseaan uitmond.
Oorsprong
Monding
Kategorie:Riviere in KwaZulu-Natal