Vir ander riviere met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Nuwejaarspruit.

Die Nuwejaarspruit is 'n spruit wat suidwaarts in die verresuide van die Vrystaat, Suid-Afrika vloei. Dit is 'n regterhandse sytak van die Oranjerivier. Die spruit se samevloei is slegs ongeveer 1500 m oos van waar die groter Kraairivier uit 'n suidelike rigting vanuit die Oos-Kaap by die magtige Oranje aansluit.

Monding

Oorsprong

Eksterne skakel Google-kaart van die Nuwejaarspruit se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Vrystaat