Vir ander riviere met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Nuwejaarspruit.
Die Nuwejaarspruit is 'n rivier wat in die Vrystaat, Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Wilgerivier.
Tugela-Vaal-waterprojek Die Nuwejaarspruit is 'n belangrike deel van die Tugela-Vaal-waterprojek. Water word uit die Sterkfonteindam losgelaat in die Nuwejaarspruit om via die Wilgerivier na die Vaaldam te vloei.
Monding
Oorsprong
Eksterne skakel Google-kaart van die Nuwejaarspruit se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Vrystaat