Wellen (Limburgs: Wille) is 'n Belgiese dorp en munisipaliteit in die suidweste van die Vlaamse provinsie Limburg en het 'n oppervlakte van 27 km² en sowat 7 000 inwoners (2011).
Plekke Plekke in die munsipale gebied van Wellen: Berlingen, Herten, Ulbeek en Wellen (dorp).
Geboortes Valère Vautmans (1943–2007), politikus
Eksterne skakels
Die amptelike webwerf van die munisipaliteit
Kategorie:Munisipaliteite in Limburg (België) Kategorie:Nedersettings in Limburg (België)