David Bailey (27 Oktober 1933 – 25 November 2004) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Above the Rim (1994) en The Believer (2001), en in die televisiereekse Guiding Light (1952) en Another World (1964).
Filmografie Rolprente 1967: Up the MacGregors 1969: Three 1973: Wicked, Wicked 1990: In a Pig's Eye 1994: Above the Rim 2001: The Believer 2003: The Good Thief 2006: Touched
Televisiereekse 1952: Guiding Light 1964: Another World 1966: Summer Fun
Televisierolprente 1966: McNab's Lab
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1933 Kategorie:Sterftes in 2004 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu