Conrad Bain (4 Februarie 1923 – 14 Januarie 2013) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Bananas (1971) en in die televisiereekse Dark Shadows (1966), Maude (1972), en Diff'rent Strokes (1978).

Filmografie Rolprente 1971: Bananas 1971: Who Killed Mary Whats'ername? 1979: C.H.O.M.P.S. 1979: A Pleasure Doing Business 1990: Postcards from the Edge 2003: Tupac: Resurrection

Televisiereekse 1966: Dark Shadows 1972: Maude 1978: Diff'rent Strokes 1978: Grandpa Goes to Washington 1978: The Waverly Wonders 1978: Everyday 1987: Mr. President

Televisierolprente 1975: Twigs 1980: Bob Hope in the Starmakers 1980: The Jimmy McNichol Special 1981: Child Bride of Short Creek

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1923 Kategorie:Sterftes in 2013 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu