Jay Baker (geboort 12 April 1961) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente April Fool's Day (1986) en Naked Lies (1998), en in die televisiereekse CBS Summer Playhouse (1987) en Star Trek: Deep Space Nine (1993).

Filmografie Rolprente 1986: April Fool's Day 1998: Naked Lies

Televisiereekse 1985: The Best Times 1987: CBS Summer Playhouse 1993: Star Trek: Deep Space Nine 2003: Floors, Doors & Windows

Televisierolprente 1990: Storm and Sorrow

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1961