Dave Bald Eagle (8 April 1919 – 22 Julie 2016) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Skins (2002), Imprint (2007), River of Fundament (2014), en Neither Wolf Nor Dog (2016).
Filmografie Rolprente 2002: Skins 2007: Imprint 2014: River of Fundament 2016: Neither Wolf Nor Dog
Televisierolprente 1994: Lakota Woman: Siege at Wounded Knee 2012: Rich Hall's Inventing the Indian
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1919 Kategorie:Sterftes in 2016 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu