Walter Baldwin (2 Januarie 1889 – 27 Januarie 1977) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Best Years of Our Lives (1946), Mourning Becomes Electra (1947), The Racket (1951), en Ride, Vaquero! (1953).
Filmografie Rolprente 1946: The Best Years of Our Lives 1947: Mourning Becomes Electra 1951: The Racket 1951: Rough Riders of Durango 1953: Ride, Vaquero!
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1889 Kategorie:Sterftes in 1977 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu