Robert Banas is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente West Side Story (1961), The Skydivers (1963), Always (1989), en Teen Witch (1989).
Filmografie Rolprente 1961: West Side Story 1963: The Skydivers 1989: Always 1989: Teen Witch
Video's 2009: Hollywood Singing and Dancing: A Musical History - The 1950s: The Golden Era of the Musical 2009: Hollywood Singing & Dancing: A Musical History - 1960's
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1933 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2024