Frank Bank (12 April 1942 – 13 April 2013) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Ford Television Theatre (1952), Leave It to Beaver (1957), en The New Leave It to Beaver (1983).

Filmografie Televisiereekse 1952: The Ford Television Theatre 1957: Leave It to Beaver 1983: The New Leave It to Beaver 1985: Our Time

Televisierolprente 1962: Life with Archie

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1942 Kategorie:Sterftes in 2013 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu