Bobby Barber (18 Desember 1894 – 24 Mei 1976) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Mexicana (1945) en in die televisiereekse The Abbott and Costello Show (1952) en Adventures of Superman (1952).
Filmografie Rolprente 1945: Mexicana
Televisiereekse 1952: The Abbott and Costello Show 1952: Adventures of Superman
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1894 Kategorie:Sterftes in 1976 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu