Jess Barker (4 Junie 1912 – 8 Augustus 2000) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Cover Girl (1944), Scarlet Street (1945), Idea Girl (1946), en Reign of Terror (1949).
Filmografie Rolprente 1943: Good Luck, Mr. Yates 1943: Government Girl 1944: Cover Girl 1944: Jam Session 1944: She's a Soldier Too 1945: Scarlet Street 1945: Senorita from the West 1946: Idea Girl 1946: Girl on the Spot 1949: Reign of Terror 1954: Dragonfly Squadron 1956: The Peacemaker
Televisiereekse 1954: The Joe Palooka Story
Televisierolprente 1954: Petticoat Revolution
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1912 Kategorie:Sterftes in 2000 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu