Rayford Barnes (23 Oktober 1920 – 11 November 2000) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Young Jesse James (1960), The Wild Bunch (1969), Breakheart Pass (1975), en Death Hunt (1981).

Filmografie Rolprente 1954: The Desperado 1960: Young Jesse James 1969: The Wild Bunch 1975: Breakheart Pass 1981: Death Hunt

Televisiereekse 1959: Troubleshooters

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1920 Kategorie:Sterftes in 2000 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu