Charlie Barnett (23 September 1954 – 16 Maart 1996) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente D.C. Cab (1983) en They Bite (1996), en in die televisiereeks Miami Vice (1984).

Filmografie Rolprente 1983: D.C. Cab 1988: Mondo New York 1996: They Bite

Televisiereekse 1984: Miami Vice

Video's 1986: Charlie Barnett's Terms of Enrollment

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1954 Kategorie:Sterftes in 1996 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu