Jack Bannon (14 Junie 1940 – 25 Oktober 2017) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Little Big Man (1970), Da Vinci's War (1993), en Hard Vice (1994), en in die televisiereeks L.A. Heat (1996).
Filmografie Rolprente 1970: Little Big Man 1993: Da Vinci's War 1994: Hard Vice
Televisiereekse 1976: Tarzan, Lord of the Jungle 1977: Lou Grant 1983: Trauma Center 1989: Nearly Departed 1996: L.A. Heat
Televisierolprente 1982: Take Your Best Shot 1986: Miracle of the Heart: A Boys Town Story
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1940 Kategorie:Sterftes in 2017 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu