Harry Bannister (29 September 1889 – 26 Februarie 1961) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Porcelain Lamp (1921), Her Private Affair (1929), The Girl of the Golden West (1930), en Husband's Holiday (1931).
Filmografie Rolprente 1921: The Porcelain Lamp 1929: Her Private Affair 1930: The Girl of the Golden West 1931: Husband's Holiday 1953: Girl on the Run
Televisiereekse 1950: The Girls
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1889 Kategorie:Sterftes in 1961 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu